21/08/2022
Baie geluk Hugenote Hoërskool met julle Bp Welgelee 0/19A dogters hokkiespan 2-1 oorwinning en Bp Welgelee se 0/19A rugbyspan met julle 20-12 interskole tellings teen Swartland.
Ons is trots om deel van julle te kan wees.