22/12/2023
Dit is daardie tyd van die jaar wat ons almal ñ paar dae af vat om net bietjie tyd saam familie te spandeer, bietjie te vakansie en net hierdie jaar finaal af te sluit.
Dit was vir ons persoonlik ñ lang moeilike jaar, maar ek is so ongelooflik dankbaar dat my besigheid so goed gedoen het daar was tye wat ek regtig nie geweet het waar om te vat en waar om te los nie en daarvoor wil ek elkeen van my ongelooflike kliente bedank.
2024, gaan ñ ongelooflike jaar wees ons het paar nuwe produkte wat ons gaan bekendstel, hou gerus my pages dop vir paar sneak peaks oor die vakansie tyd, en ons is deel van 2 amazing projekte wat vroeg volgende jaar launch.
Vir Pro-Orders in 2024 kontak ons gerus:
081 549 0515
[email protected]