08/11/2023
Destyds voor die pandemie het Ockie sy spreekwoordelike five minutes of fame gehad met 'n mooi insetsel op kykNET oor die deli wat hy op Williston gehad het. Hier is die skakel na die insetsel. Dit is so kosbaar!
Nie net gebruik Ockert Marais sy kreatiewe idees om ’n suksesvolle besigheid te skep nie, maar hy d**k ook altyd oor hoe hy agter sy gemeenskap kan kyk.---DS...