18/06/2026
Die Kaapse Agri Werkgewersorganisasie nooi jou uit na 'n praktiese aanlyn sessie oor Buitelandse Burgers in die Werkplek, aangebied deur André Bloem Industrial Relations saam met Agri Wes-Kaap .
Koste: R750 per persoon, BTW uitgesluit.
KAW-lede ontvang 10% korting!