Christelle Swart Employee Assistance

Christelle Swart Employee Assistance Offering counselling, group support and life-skills workshops to employers who have seen how team pe

11/01/2025
Aan al ons vriende en kliente: n Vredevolle Kersfees vir n ieder en n elk. Reis veilig, rus lekker. Ons sluit vandag en ...
20/12/2024

Aan al ons vriende en kliente: n Vredevolle Kersfees vir n ieder en n elk. Reis veilig, rus lekker. Ons sluit vandag en heropen weer op 6 Januarie 2025.

09/11/2024

2024 is byna verby. Neem nou die geleentheid om die bul by die horings te neem en jou verhouding te herstel en die Kerstyd met vrede in te gaan. Maak 'n afspraak by 0233425028 en ek help jou daarmee.

09/11/2022
17/04/2022

Ek is tans betrokke by die skryf van lesings vir n aanlynkollege waar studente kan inskryf om meer van spesifieke onderwerpe te leer.Die doel van die lesings is om elke persoon te bemagtig met kennis en selfontwikkeling.Daar is reeds lesings oor gesinsgeweld, hoe werk onderhoud en wat is die proses om onderhoud te verkry, assok hoe om positiewe verhoudings te skep. JJNaude bied ook n lesing aan oor die.Popi wetgewing Oor watter onderwerpe sou julle graag meer wil weet. Laat weet my asseblief.

22/09/2020

A quick look at what we do at Christelle Swart Employee Assistance.

A very interesting article by Discovery Health on the effects of Covid-19 on stress and anxiety in the workplace. https:...
18/08/2020

A very interesting article by Discovery Health on the effects of Covid-19 on stress and anxiety in the workplace. https://bit.ly/320Kvhl

Address

25 Adderley Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27233425028

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christelle Swart Employee Assistance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Christelle Swart Employee Assistance:

Share