01/09/2026
’n 75-jarige man is bewusteloos geslaan, en sy aanvaller het hom glo probeer verwurg, terwyl sy 67-jarige vrou vasgebind en van haar trouringe beroof is op 'n Wolseley-gasteplaas. Vier gemaskerde aanvallers het die huis beroof.
Lees alles daaroor op: https://ow.ly/uiUY50ZHA9c