Plan Werkverskaffers

Plan Werkverskaffers Soek u werk of soek u personeel. Ek help met beide teen n baie billike prys. Ek skakel onnodige adve

17/08/2026

Opsoek na elektrisiens of kandidate met elektriese ondervinding vir n maatskappy in Worcester
Vorige ondervinding verpligtend
Kontak 0762634910 vir meer inligting
Of epos volledige cv na [email protected]

17/08/2026

Plan Werkverskaffers is dringend opsoek na n transport supervisor in Worcester
Moet woonagtig in Worcester wees of reeds verblyf he
Rekenaarvaardig met bestuurslisensie
Vorige ondervinding n vereiste
Moet beheer en toesig kan toepas op +/- 10 drywers
Nie ouer as 60 nie
Diensaanvaarding so spoedig moontlik
Wapp of kontak gerus 0762634910 vir meer navrae
Of epos volledige CV met ID en Bestuurslisensie na planwerk@ breede.co.za

11/02/2026

Plan Werkverskaffers is opsoek na die volgende personeel vir maatskappye in Worcester:
Kode 14 Drywer met PDP en vorige ondervinding(geen kansvatters nie)
Skoon rekord en sober gewoontes
Geskikte kandidaat gaan net plaaslik vervoer
Moet onmiddellik diens kan aanvaar
Epos vlledige CV met verwysings na [email protected]
Sluitingsdatum vir hierdie pos is 13/2/2026

Gekwalifiseerde Diesel Werktuigkundiges x2
Moet gekwalifiseerd wees met vorige werksondervinding
Geskikte kandidaat gaan op tronke werk
Salaris sal markverwant wees afhangend van kwalifikasies en ondervinding
Epos volledige CV met verwysings en kwalifikasies na [email protected]

Senior pakhuis/stoorman/drywer/admin persoon
Bogenoemde pos is een pos
Geskikte kandidaat moet vorige ondervinding van verkieslik al die bogenoemde he, maar is nie verpligtend
Moet goed rekenaarvaardig wees (verpligtend)
Matriek
Moet soms eie inisiatief kan gebruik en besluite neem as eienaar nie beskikbaar is nie
Drywers lisensie met pdp verpligtend
Moet bereid wees om gereeld oortyd of laat te werk
Epos volledige CV met verwysings na [email protected] voor of op 18/2/2026
Geskikte kandidaat moet verkieslik onmiddellik diens kan aanvaar

Kontak of wapp gerus 0762634910 vir enige navrae oor bogenoemde poste
Geen navrae sal beantwoord word na 18:00 saans nie

12/01/2026

Plan Werkverskaffers is dringend opsoek na n kode 8 drywer met rekenaarvaardigheid vir n maatskappy in Robertson
Die geskikte kandidaat moet woonagtig wees in Robertson en dadelik diens kan aanvaar
Epos volledige CV na [email protected]
Wapp of skakel gerus 0762634910 vir enige navrae

Address

Worcester
6850

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27762634910

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plan Werkverskaffers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plan Werkverskaffers:

Shortcuts

Share