Andre Elektries

Andre Elektries Elektriese Kontrakteurs, verskaffers van sand, klip stene en sement, Groothandel vuurmaak hout verko

Gedink dis te moeilik om daar uit te kom? Vir ons is enige iets moontlik. 'n Boer maak 'n plan en ek maak sommer 'n klom...
09/03/2016

Gedink dis te moeilik om daar uit te kom? Vir ons is enige iets moontlik. 'n Boer maak 'n plan en ek maak sommer 'n klomp! Hierdie pomp was moeilik om by te kom maar is suksesvol gedoen en hy werk 100% En ek is sommer bietjie fikser na al die op en af klim in die g*t.

27/01/2016

Vir almal wat my blad deel en daarvan hou wil ek graag groot dankie sê. Dis julle wat ons help bestaan, sonder die publiek sou ons besigheid niks beteken het nie, ons waardeer elke een van julle!

As jy dalk 'n ou dammetjie op die plaas nodig het, laat weet ons gerus. Andréjnr is altyd lus om in die grond te speel a...
27/01/2016

As jy dalk 'n ou dammetjie op die plaas nodig het, laat weet ons gerus. Andréjnr is altyd lus om in die grond te speel al pas die olifante hom op!

Ons het altyd bousand, riviersand, pleistersand, klip, stene, rooigrond, kraalmis en nog vele ander beskikbaar. Ons bous...
13/01/2016

Ons het altyd bousand, riviersand, pleistersand, klip, stene, rooigrond, kraalmis en nog vele ander beskikbaar. Ons bousand is 'n veeldoelige sand wat gebruik kan word vir bou en pleister. Die gewildste produk onder alle bouers. Kontak ons vir verwysings.

Vir enige pomp probleme skakel ons. Ons doen installasie van nuwe pompe, toets boorg*te, spoor foute op d.m.v kameras en...
12/01/2016

Vir enige pomp probleme skakel ons. Ons doen installasie van nuwe pompe, toets boorg*te, spoor foute op d.m.v kameras en rig solar pompe op. Geen gebied is te moeilik of te ver nie, ons sal kom help!

Almal van ons wil in hierdie hitte afkoel maar het nie altyd 'n swembad, dam of pyp naby nie. ....Kry 'n lugversorger. I...
09/01/2016

Almal van ons wil in hierdie hitte afkoel maar het nie altyd 'n swembad, dam of pyp naby nie. ....Kry 'n lugversorger. If you can't handle the heat call me for aircons to fit your pocket. Die beste pryse in die Noordwes:
TCL Midwall Split Units -
9000 BTU
12000 BTU
18000 BTU
24000 BTU
32000 BTU
Brackets
Ons kan installeer of jy kan dit self doen.

Die eerste Solar pomp wat ons in Madikwe Game Reserve geinstalleer het. Dit werk aanmekaar sonder probleme. Kontak my in...
06/01/2016

Die eerste Solar pomp wat ons in Madikwe Game Reserve geinstalleer het. Dit werk aanmekaar sonder probleme. Kontak my indien jy enige pomp of boorg*t probleme het.

Sand, klip en stene onmiddelik beskikbaar. Hout ook altyd in voorraad.
06/01/2016

Sand, klip en stene onmiddelik beskikbaar. Hout ook altyd in voorraad.

31/12/2015

'n Nuwe jaar en begin van groot dinge! Eerste keer op Facebook ek hoop om julle bietjie meer te vertel van al die avonture wat ek in my daaglikse lewe en werk ervaar. Hou hierdie blad dop vir al die dienste en produkte wat ons lewer! Ons gaan fotos plaas van die werk en ook van die pret... dit beloof om baie interessant te wees.

Welcome to 2016! This is the start of many things to come. First time on Facebook and I do hope to share all the great adventures I have in my daily work. Watch this space for more about our daily activities work and play!

Address

Vergenoeg
Zeerust
2865

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Andre Elektries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Andre Elektries:

Share