29/10/2026
SECURIFORCE | 2026 BEST OF BLOEMFONTEIN RUNNER-UP
Baie, baie dankie vir elke stem, elke boodskap en elke bietjie ondersteuning. 💙
Ons eindig hierdie jaar as runner-up, maar ons toewyding aan julle stop beslis nie hier nie. As enigiets, gee dit ons net nog meer rede om aan te hou groei, harder te werk en nog meer vir ons mense te beteken.