FEDSAS Die leier in skoolbeheer en - bestuur / The leader in school governance and management.

FEDSAS is the national representative organisation for governing bodies, which informs, organises, mobilises and develops its members to achieve and uphold the highest recognised international educational standards. FEDSAS is die nasionale verteenwoordigende organisasie van beheerliggame wat sy lede inlig, organiseer, mobiliseer en toerus om die hoogste internasionaal erkende onderwysstandaarde in openbare skole te handhaaf en uit te bou.

19/06/2026
18/06/2026

Administrasie in skole: Wanneer neem papierwerk die klaskamer oor?

Luister vanaand saam waar Shaun Heunis met Paul Sauer, HUB van die SAOU Nasionaal / National, gesels oor die impak van administratiewe vereistes op onderrig en leer.

Skuins Voor Pouse, in samewerking met FEDSAS, Instituut vir Christelike Onderwys en Pretoria FM elke Donderdag om 20:15 op PretoriaFM.

▶️ 𝗛𝗼𝗲 𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀 '𝗻 𝗱𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗹𝗲 𝗿𝗲𝘂𝘀 𝗴𝗲𝘄𝗼𝗿𝗱 𝗵𝗲𝘁  | 𝗗𝗶𝗲 𝗦𝗸𝗼𝗼𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗮𝘀In 2015 het 'n piepklein spannetjie 'n groot droom gehad:...
18/06/2026

▶️ 𝗛𝗼𝗲 𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀 '𝗻 𝗱𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗹𝗲 𝗿𝗲𝘂𝘀 𝗴𝗲𝘄𝗼𝗿𝗱 𝗵𝗲𝘁 | 𝗗𝗶𝗲 𝗦𝗸𝗼𝗼𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗮𝘀
In 2015 het 'n piepklein spannetjie 'n groot droom gehad: Om Afrikaans ordentlik te vestig in die kuberruim.
Daar was net een probleem: die domein Afrikaans.com het reeds aan iemand anders behoort. En daardie "iemand" was Koos Bekker!
Op dié episode van FEDSAS se "Die Skoolkompas" vind ons uit hoe dié webadres eindelik oorgedra is, hoe Afrikaans.com gegroei het van 'n piepklein webwerf met enkele trefslae tot 'n digitale reus, en hoe hulle 'n verskil maak in die Afrikaanse onderwyslandskap.
https://youtu.be/Dg9oorHbxyw

In 2015 het 'n pieklein spannetjie 'n groot droom gehad: Om Afrikaa...

17/06/2026

📣 REGISTRATION IS NOW OPEN! 🚀
⚠️ Space is limited!

School marketers from the North West and surrounding areas are invited to join the FEDSAS School Marketers Workshop on 📅 22 July in 📍 Potchefstroom.

💡 Practical tips, fresh ideas, media insights, and everything you need to tell your school's story even better.

👉 Register here: https://bit.ly/FEDSAS_SkolebemarkerWerkswinkel_22Julie

'n Sterk SBL is die ruggraat van 'n goed funksionerende skool. Maar hoe lyk dit eintlik in die praktyk?'n Effektiewe SBL...
17/06/2026

'n Sterk SBL is die ruggraat van 'n goed funksionerende skool. Maar hoe lyk dit eintlik in die praktyk?

'n Effektiewe SBL vergader nie net nie. Dit lei, ondersteun en versterk die hele skoolgemeenskap.

📌 Stoor hierdie kontrolelys om jou SBL op koers te hou.

National Youth Day 2026Today we celebrate the energy, creativity, and resilience of South Africa’s youth. Their voices, ...
16/06/2026

National Youth Day 2026

Today we celebrate the energy, creativity, and resilience of South Africa’s youth. Their voices, ideas, and leadership continue to shape a brighter future for our nation. Let us honour the legacy of those who paved the way and take hands with the next generation to dream boldly, lead courageously, and make a lasting impact.

Nasionale Jeugdag 2026Vandag vier ons die energie, kreatiwiteit en veerkragtigheid van Suid-Afrika se jeug. Elkeeen se s...
16/06/2026

Nasionale Jeugdag 2026

Vandag vier ons die energie, kreatiwiteit en veerkragtigheid van Suid-Afrika se jeug. Elkeeen se stem, idees en leierskap help om ’n beter toekoms vir ons land te vorm. Die nalatenskap van dié wat die weg gebaan het eer ons en vat hande met die volgende generasie om met vrymoedigheid te droom, met moed te lei en ’n blywende verskil te maak.

15/06/2026

🎙️𝗔𝗜: 𝗜𝘀 𝘆𝗼𝘂𝗿 𝘀𝗰𝗵𝗼𝗼𝗹 𝗥𝗘𝗔𝗟𝗟𝗬 𝗿𝗲𝗮𝗱𝘆 𝗳𝗼𝗿 𝗶𝘁? | 𝗧𝗵𝗲 𝗦𝗰𝗵𝗼𝗼𝗹 𝗖𝗼𝗺𝗽𝗮𝘀𝘀

📌 The School Compass is a video series from FEDSAS that focuses on issues and role players in education.

🎧 Watch the full episode here: https://www.youtube.com/watch?v=N00z1l3LH68

Address

Posbus3, Fichardtpark. 9317
Bloemfontein
3196

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FEDSAS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share