De Aar Chemicals

De Aar Chemicals CHEMICALS, SAFETY, GUEST AMENITIES AND LOTS MORE

14/10/2024

LIFE IS SHORT, SO ENJOY IT!
The day barely starts, and suddenly it’s evening. Monday turns into Friday, and before we know it, the year is almost over. Time flies, and we lose loved ones—parents, friends—until we realize it’s too late to turn back.

So, let’s make the most of the time we have left. Find joy in the things we love, add color to our grey days, and appreciate the small moments that fill our hearts with love.

Let’s stop putting things off. Waiting for “later” means missing the best moments—family time, friendships, experiences. "Later" isn't guaranteed.

Life moves fast: priorities shift, health fades, kids grow, parents age, promises are forgotten. One day, it’s too late to do what we should have done or said.

The time is now. The day is today. Life is a short trip—so live it fully while you can, because there’s no turning back.

14/10/2024

𝐊𝐄𝐍 𝐉𝐘 𝐌𝐘 𝐑𝐄𝐆𝐓𝐈𝐆...⁉️

Ons is so vinnig om te sê..... "ja ek ken haar"...
maar kén jy haar regtig...
of wéét jy net van haar ??

Ken jy haar agv die dinge wat jy van haar gehoor het.....of is jou "ek ken haar" gegrond op ander se opinies oor haar??

Daar is 'n groot verskil tussen ..ek ken haar "storie".. en EK KÉN HAAR HART..
.. as jy haar REGTIG kén sal jy haar hart verstaan..... as jy haar REGTIG kén sal jy haar wêreld verstaan.

Wanneer kén jy iemand regtig?
..jy sal weet van die dinge wat haar hart laat huil.....jy sal weet van al haar drome én haar vrese.....jy sal weet wanneer haar damwal van trane op breekpunt is.....jy sal weet van die kommer wat sy dapper vir die wêreld wegsteek.....jy sal weet van al die "battle scars" wat die lewe op haar menswees gelos het.....jy sal weet wat haar lekker diep uit haar maag laat lag.....jy sal weet wat haar hartseer maak.....jy sal weet wat haar kinderlik opgewonde maak.....jy sal weet wat haar vrede steel...

En wanneer sy jòu TOELAAT om háár REGTIG te kén.. moet jy wéét dat sy omgee...
..moet jy weet dat sy die mure om haar brose hart vir jou laat sak....moet jy weet dat sy jou genoeg vertrou..soveel so dat sy veilig voel om jou in haar hartskamers toe telaat....moet jy weet dat jý vir háár saakmaak...

Voor jy volgende keer sonder om te skroom sê .."ja ek ken haar"..

D**k eers mooi... kén jy háár REGTIG...of gaan jy jou opinie gee gegrond op wat jy d**k jý weet...
.. en ás jy haar REGTIG kèn...ag jouself bevoorreg...want nie almal is sò gelukkig om hààr (menswees) REGTIG te kén nie..

Hierdie is nie ek of Piet van der Westhuizen nie.My Facebook foto gehack!!!!
04/10/2024

Hierdie is nie ek of Piet van der Westhuizen nie.
My Facebook foto gehack!!!!

02/10/2024

Ons moet harder probeer om na mekaar om te sien in plaas daarvan om mekaar af te breek. Ek gaan 'n weddenskap maak dat minder as 4 uit my familie en vriende die tyd sal neem om dit op hul muur te sit. Liefde en omgee kos niks.

❤️❤️Wie is my vier❤️❤️

23/09/2024

SAD REALITY 😢

50 years ago, children were gentle with their parents. Today parents have to be gentle with their children.
🤝🤝🤝🤝🤝🤝
50 years ago, children respected their parents. Now parents have to respect their children.
👌👌👌👌👌👌
50 years ago, marriage was easy but divorce was difficult.
Nowadays it is difficult to get married but divorce is so easy.
💑💑💑💑💑💑
50 years ago, we got to know all the neighbours. Now we are strangers to our neighbors.
💐💐💐💐💐💐
50 years ago, people had to eat a lot because they needed the energy to work hard. Now we are afraid to eat fatty foods for fear of the cholesterol and hypertension.
🚗🚗🚗🚗🚗🚗
50 years ago, only one person worked to support the whole family. Now all have to work to support one child.
🚴‍♂🚴‍♂🚴‍♂🚴‍♂🚴‍♂🚴‍♂
50 years ago, people loved to study and read books ...
Now people love to update their status on social media...
🧩🧩🧩🧩🧩🧩

This is the 21st Century:
*Phone.......👉Wireless*
*Cooking....👉Fireless*
*Cars..........👉Keyless*
*Food.........👉Fatless*
*Tyres........👉Tubeless*
*Tools........👉Cordless*
*Dress........👉Sleeveless*
*Youth........👉Jobless*
*Leaders....👉Shameless*
*Attitude....👉Careless*
*Spouse.....👉Fearless*
*Feeling......👉Heartless*
*Education.👉Valueless*
*Kids..........👉Mannerless*

R7500Ohb
19/08/2024

R7500
Ohb

04/08/2024

One day your momma won't call you anymore,
One day you will wish she had lived more days to enjoy your time with her.
One day she'll stop telling you to stop with your jokes.
One day she'll stop giving you the advices she thinks is right for you.
One day you will find the house where she was always waiting for you with a cup of hot coffee upon arrival, empty.
One day her voice will no longer be heard.
One day, only memories will remain.
Time flies and waits for Nothing and nobody.
And on that day, you will feel a void so great that nothing and no one can fill.

Gwm bakkie te koop met CanopyPetrolKort bateryHet n paar foute, in lopende kondisie.Papiere is aangevra, bakkie is op di...
28/07/2024

Gwm bakkie te koop met Canopy
Petrol
Kort batery
Het n paar foute, in lopende kondisie.
Papiere is aangevra, bakkie is op die pad.
R45 000.00 of naaste aanbod

28/07/2024

As jy verstaan…

As jy verstaan hoe dit voel om tot die dood toe, tot op die been toe, moeg te wees, dan sal jy nie oordeel as iemand uitgewas en sonder grimering by die werk opdaag nie.

As jy verstaan hoe dit voel om nie ‘n sent op jou naam te hê nie, dan sal jy nie oordeel as ‘n kind sonder ‘n geskenk by jou kinderpartytjie opdaag nie.

As jy verstaan hoe dit voel om eensaam te wees, dan sal jy nie oordeel as die tannie in die winkel se ry so bietjie met jou wil gesels nie.

As jy verstaan hoe dit voel om onregverdig behandel te word, dan sal jy nie oordeel as mense sensitief en emosioneel is nie.

As jy verstaan hoe dit voel om jouself siek te maak van bekommernis, dan sal jy nie oordeel as mense nie altyd vriendelik is nie.

As jy verstaan hoe dit voel om moedeloos en verlore te wees, dan sal jy nie oordeel as iemand vir jou sê hulle sukkel om te bid nie.

Al wat jy hoef te doen is om te verstaan.
Of ten minste net te probeer ...

12/07/2024
03/07/2024

Die oomblik wat jy sterf gebeur die volgende op aarde:

Dag 1:
Jou naaste huil en voel oorval met verlies en skok.

Ook dag 1:
Vir 8,015 miljard ander mense is dit ‘n doodgewone Donderdag.

Dag 2 tot 5:
Jou begrafnis word beplan, mooi dinge word oor jou geskryf en gesê deur die wat jou liefhet.

Ook dag 2 tot 5:
Die wat jou nie kon hanteer nie praat en skryf ook mooi van jou, maar uit respek vir die dood, gestrooi met n knippie skynheiligheid, nie uit respek vir jou nie.

Dag 6 tot 10:
Jou begrafnis word gehou deur n klein groepie mense en daar is baie trane, die trane en die groepie word minder en kleiner teen die tyd wat die 4de koeksister geëet word.

Ook dag 6 tot 10:
Die wat weg gebreek het van die naaste aan jou groep af, is in die kar oppad huistoe al reeds besig om te skinder oor jou naaste se doen en late by jou begrafnis.

Dag 30 tot 60:
Jou man of vrou en jou kinders het vir die eerste keer weer hardop vir n grap gelag, hul onthou jou maar die seer voel al minder as die maand einde verantwoordlikhede.

Ook dag 30 tot 60:
Jou baas het jou pos gevul, die kantoor praat nie regtig meer veel van jou nie behalwe as dit kom by die oorname van jou werkspligte of jou die skuld en blaam gee vir alle foute wat mag insluip want jy is nie daar om jou self te verdedig nie.

Dag 100 tot 200:
Jou man, vrou of lewensmaat is gereed om aan te beweeg, jou kinders mis jou maar huil nie meer regtig nie. Jou fotos kry waarde maar word nie meer so hartseer na gekyk nie.

Ook dag 100 tot 200:
Vir 8,015 miljard mense is dit ‘n gewone Vrydag.

En tog leef 99% van ons om ander se respek en hoë agting te bekom... Ons maak ons self siels ongelukig om aansien te kry of te behou... Ons stel ons drome uit, breek ons waardes af en gee ons geluk prys vir n glimlag op n gesig wat dit tien teen een nie eers tot by jou begrafnis se koeksister tafel sal maak nie.

Dit gee mens ‘n ander perspektief op die manier wat jy jou lewe leef (of nie leef nie) nê?

Address

31 Voortrekker Street
De Aar
7000

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Aar Chemicals posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De Aar Chemicals:

Share