Malmesbury Veiligheid

Malmesbury Veiligheid Uit die gemeenskap vir die gemeenskap

Die afgelope paar weke het Malmesbury Veiligheid, in samewerking met Mount Royal Treasury Trust en die Malmesbury Polisi...
03/09/2026

Die afgelope paar weke het Malmesbury Veiligheid, in samewerking met Mount Royal Treasury Trust en die Malmesbury Polisiestasie, hande gevat om die polisiestasie ’n welverdiende opknapping te gee.

Ons is ongelooflik dankbaar dat ons saam kon werk om die werksomgewing vir ons plaaslike polisielede te verbeter — die mense wat elke dag daar is om ons gemeenskap te dien, te beskerm en veiliger te maak. 👮‍♀️👮‍♂️

’n Spesiale en opregte dankie aan Mount Royal Treasury Trust vir hul besonderse finansiële bydrae tot hierdie projek en al julle tyd en moeite. 🙏 Julle ondersteuning het ’n betekenisvolle verskil gemaak en wys weereens wat moontlik is wanneer ons as ’n gemeenskap saamstaan.

Dankie ook aan die Malmesbury Polisiestasie vir hul samewerking en aan almal, elke individu, wat op enige manier tot hierdie projek bygedra gemeenskap.

Uit die gemeenskap, vir die gemeenskap.

01/09/2026
https://share.google/XskupPwpkIZ0Y9lLzGoeiemiddag lede,Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om vir Swartla...
13/08/2026

https://share.google/XskupPwpkIZ0Y9lLz

Goeiemiddag lede,
Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om vir Swartland Munisipaliteit geluk te wens met hul aanwysing as bes bestuurde munisipaliteit in die land. Hulle het die beste gevaar oor ‘n 100 verskillende toetse wat dienste, infrstruktuur, bestuur en meer insluit, hulle het ook 21 uit 21 van die provinsiale staatskus se strategiese doelwitte behaal.
Dit is ‘n groot pluim in die hoed van Swartland Munisipaliteit, wat wel ‘n groter aaanwysing van hulle hardwerkendheid is, is dat hierdie hulle 13de skoon audit is.
Ons bedank julle vir alles wat julle doen om die Swartland waarlik bo te hou en dit maak ons trots om hier te woon.

Vele Danke,
MV Bestuur

The 2026 Local Government Report Card shows that the Swartland Local Municipality is the best-run municipality in South Africa.

Ons wil net baie dankie sê aan AgriHawk vir die skenk van 'n derde battery vir ons veiligheids drone. Die bydrae word op...
10/07/2026

Ons wil net baie dankie sê aan AgriHawk vir die skenk van 'n derde battery vir ons veiligheids drone. Die bydrae word opreg waardeer en is n groot aanwins vir ons.👌🏻

Staking was vreedsaam gewees terwyl mense het opbeweeg het tot by polisistasie.
25/06/2026

Staking was vreedsaam gewees terwyl mense het opbeweeg het tot by polisistasie.

Swartland Municipality and the South African Police Service (SAPS) are aware of the planned march taking place tomorrow in Malmesbury (25 June 2026).
The organisers obtained the necessary permission. SAPS and Municipal Law Enforcement officials will be present to maintain law and order and ensure the safety of all concerned.
The situation will be monitored and all stakeholders and organisers have promised their cooperation.

Address

Malmesbury

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Malmesbury Veiligheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Malmesbury Veiligheid:

Shortcuts

Share