Erika Zeelie Photography

Call Directions Contact the business

Erika Zeelie Photography Welcome to Erika Zeelie Photography

Where every photograph tells a story, and every story deserves to be remembered.

What you see is what you get!

My passion is to help people feel comfortable, confident, and beautifull while creating timeless photographs they will treasure forever. This is my Photography page where i will showcase my work.

I am a full time photographer, situated in Worcester, Western Cape.

Fotografie is my passie, my kinders my lewe, my man my steunpilaar en JESUS die lig op my pad!

16/10/2026
"Sommige foto's vang ń oomblik vas. Julle foto's vertel ń dekade van liefde, groei en genade."Baie geluk met julle 10de ...
15/10/2026

"Sommige foto's vang ń oomblik vas. Julle foto's vertel ń dekade van liefde, groei en genade."

Baie geluk met julle 10de huweliksherdenking vandag!

Daar is kliënte, en dan is daar mense wie se lewensverhaal ek die voorreg kry om oor jare heen saam te beleef.

Van julle verlowingsessie en troudag, tot die doop, eerste verjaarsdag, smash cake-sessies, Cookie Monster-partytjies en al die kosbare oomblikke tussenin. Ek het die voorreg gehad om te sien hoe julle liefde groei, hoe julle gesin uitbrei en hoe elke nuwe hoofstuk nog meer mooi herinneringe bring.

Dankie dat julle my al hierdie jare vertrou om julle verhaal vas te vang. Dit beteken vir my ongelooflik baie. Elke keer wanneer julle my kies, laat julle my deel word van julle reis, en dit is iets wat ek opreg koester.

Vandag vier julle 10 jaar van liefde, toewyding, geloof en saam bou aan ń lewe vol kosbare herinneringe. Ek voel werklik bevoorreg dat ek weer hierdie besondere mylpaal saam met julle kan vier en vasvang.

" Liefde is geduldig, liefde is vriendelik. Dit is nie afgunstug nie, dit spog nie en is nie verwaand nie. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Die liefde vergaan nooit nie."
1 Korintiërs 13:4,7-8

Mag julle huwelik steeds gevul wees met liefde, vreugde, lag en God se ryke seën. Mag julle die Here se hand in elke nuwe seisoen van julle lewe ervaar, en mag die volgende tien jaar net so mooi wees soos die eerste.

Met baie liefde en waardering,
Erika Zeelie Photography

Two hearts. One beautiful chapter. Some moments are too beautiful to be forgotten…so we turn them into memories that las...
07/10/2026

Two hearts. One beautiful chapter.

Some moments are too beautiful to be forgotten…
so we turn them into memories that last forever. 📸

-------------------------Competition Time---------------------------All you need is love and beautiful pictures!Stand a ...
12/02/2026

-------------------------Competition Time---------------------------

All you need is love and beautiful pictures!

Stand a chance to win a mini outdoor photoshoot.

1. Like Erika Zeelie Photography Page
2. Share the post (must be public so we can see it)
3. Post a photo with you and your loved one in the comments below & tag 5 people

Competition closes at 14 Feb 2026 at 17:00

Winner will be announced 14 Feb 2026 at 20:00

Judges decision is final.

T&C's apply

-----------------------------Flash Sale---------------------------
Book a full outdoor photoshoot and get 50% discount.
Only valid for the firt 5 people!

Address

Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00

Telephone

+27829342829

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Erika Zeelie Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Erika Zeelie Photography:

Shortcuts

Share