05/11/2026
🚨 MOEG GESOEK NA SEKURITEITSPARTE OP NR. 99 🚨
En moet jy dan nog dae aaneen wag vir parte sou jy bestel ?
Moenie stad toe ry nie !
Secure Guarding Sekuriteit is jou eenstop-shop.
🔹 IDS Alarms: Enige Parte, beams, hubs & expanders.
🔹 Elektriese Heinings: Van bobbins tot energizers.
🔹 Hek- & Garage-motors: Enige geure en kleure.
🔷Solar-sisteme: Die hele toetie (panele & inverters).
SO MAKLIK IS DIT:
Kry ’n kwotasie
Betaal 80%
Aflewering by jou voordeur binne 1 DAG vanaf betaling
(Betaal balans met aflewering).
Ons kan dit ook flink & vinnig vir jou installeer teen ekstra koste.
Skakel of WhatsApp ons nou:
062 365 3836
Mamogaleskraal, Brits