27/05/2026
Die Wynmeester het feesgangers se tonge behoorlik laat gons by vanjaar se Suidoosterfees met 'n eksklusiewe wynproe. Top-wynmakers Hagen Viljoen (Zevenwacht), Mosima Mabelebele (Le Grand Domaine) en Jean Nel (Cederberg) het hul passie vir wynmaak en wynmaaktegnieke gedeel.
Maryke Roberts het agter die skerms gaan inloer en met die aanbieder, Danie van der Merwe, sowel as die wynmakers gesels oor hul passie en die kuns van wynmaak.
LEES MEER op LitNet:
https://www.litnet.co.za/suidoosterfees-2026-klink-n-glasie-met-wynmeesters-op-sauvignon-blanc-dag
Die aanbieder van die VIA-reeks Die wynmeester, Danie van der Merwe, kuier op Internasionale Sauvignon Blanc-dag saam met drie gerekende wynmakers van Sauvignon Blanc SA by die Suidoosterfees.