19/03/2026
Hier begin iets GROOT...
Jagpakkette ten bate van Pellissier se Kinder- en Jeugbediening!
Kry jou kaartjie hier:
https://forms.gle/Foh6iLVtLwpwXKk49
Volg “Jakkals van die Kerk” 🦊 en sy avontuur… dis net die begin 😉