Vleissentraal Eiendomme / Properties

Vleissentraal Eiendomme / Properties Marketing and Auctions of Agricultural Properties Vleissentraal is reeds meer as 85 jaar sinoniem met veebemarking in Suid-Afrika.

Die maatskappy spog met ‘n lang geskiedenis wat getuig van ’n aktiewe rolspeler in die georganiseerde landbousektor. Vleissentraal het ten doel om die maksimum waarde van lewendehawe, wild en eiedom vir beide die koper en verkoper te onderhandel met billike terme en voorwaardes. Die gebruik van tegnologie verseker ‘n vinnige en akkurate diens.

‘n Gemiddeld van 1600 veilings word jaarliks deur Vle

issentraal gehou, wat die maatskappy as professionele bemarker en kenner op die gebied van veilings onderskei. Bekwame en kundige bemarkers verseker dat beste pryse behaal word. Terme word aan goedgekeurde kopers gebied.

12/06/2026
10/06/2026

Die Buurman is nie altyd die regte antwoord nie.....

01/06/2026

Net teen die regte prys!

https://www.landbou.com/veilings/so-werk-plaasveilings-20260525-0804
27/05/2026

https://www.landbou.com/veilings/so-werk-plaasveilings-20260525-0804

Vir baie mense klink ’n plaasveiling na ’n oudmodiese wêreld: ’n vinnige praatstem, ’n opgewonde gehoor, en ’n bordjie wat die hoogste bie beteken. Tog is moderne plaasveilings ’n hoogs gestruktureerde, professionele proses waar deursigtigheid, markkrag en tydsbestuur hand aan hand gaan...

27/05/2026

📢 House on auction
📍 Frankfort
🔨 Online Auction: Starts 30/05/2026 12:00
🔗 View Details & Bid:
👤 Contact Information:
Jan Oberholzer 📧 [email protected] 📞 0833060805

25/05/2026

Vleissentraal Eiendomme... Kenners op die gebied van plaasverkope.

18/05/2026

📢 610ha Prime Tea & Grazing Farm - Clanwilliam / Lambertsbaai, 📍 WESTERN_CAPE
🔨 Online Auction: Starts 10/06/2026 12:00
🔗 View Details & Bid: https://vleissentraaleiendomme.auctionapp.io/auctions/610ha-prime-tea-grazing-farm-clanwilliam-lambertsbaai-W8Xw
📝 Ptn 4, Farm 107 Zekoevalley, Reg Div: Clanwilliam RD

Portion 4 of Farm 107 Zekoevalley, Registration Division Clanwilliam RD – ideally located between Clanwilliam and Lamberts Bay, in a region renowned for its agricultural diversity and exceptional tea production.

This versatile farm offers:

Dryland fields suitable for tea production
Excellent grazing for sheep farming
Comfortable farmhouse
Large shed/workshop
Staff accommodation
The seller is willing to lease back the tea lands, providing a strong indication of the farm’s established production capacity and income potential.

A rare opportunity — farms of this quality seldom come onto the market
👤 Contact Information:
Ludwig Traut 📧 [email protected] 📞 0798836307

18/05/2026

Waarde in jou Hande.

Maksimum Prys vir jou plaas.
Kragtige, professionele bemarking.
Toegang tot die regte kopers.
Ervare Span aan jou kant.
Vinnig. Betroubaar. Effektief

12/05/2026
05/05/2026

Dit is nie net besigheidswaardes nie, maar ook familiebande wat .eiendomme onderskryf. Ons verstaan dat 'n plaas soveel meer as 'n produksiemiddel is: dit is huis, dit is sekuriteit, dit is jou familie se toekoms. Laat die markleiers in landbou-eiendom vandag nog help om daardie toekoms te verstewig.

Address

No 5 Parkland, 229 Bronkhorst Street
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vleissentraal Eiendomme / Properties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vleissentraal Eiendomme / Properties:

Featured

Share

Category